Liedjies skryf is in sy bloed!

"Ek kan nie stilsit nie. Wanneer ek nie slaap nie, hol ek rond en voeg verkieslik nuwe idees en kleure by my progressiewe musieksmaak."

Vir amper 20 jaar al is Dewald Wasserfall se wêreld so te sê oorheers deur musiek, en oor die afgelope dekade het hy in 'n suksesvolle en hoogs gerespekteerde sanger en liedjieskrywer ontpop.

Nuwe CD

Binnekort beskikbaar

Eendag as ons groot is

Eendag as ons groot is
Vergeet wat jy weet van liefde
Suikerbos

Vergeet Wat Jy Weet Van Liefde is liries gelaai en melodies ryk, en trek steeds nuwe aanhangers aan elke keer wanneer Dewald die lang pad met sy musiek aandurf.

Toekenings

Ghoema toekening vir Beste nuweling

Album (Vergeet wat jy weet van liefde) bereik goue status en spandeer sover 7 weke op No.1 posisie op die Jukebox top 10,

3 Tempo nominasies

Vergeet wat jy weet van liefde

Optredes

Platemaatskappy

Eksklusiewe bestuur & besprekings

Copyright Dewald Wasserfall 2013. Design by Compu-Tweak | Compu-Tweak on Fb. All rights reserved.