Dewald en sy kitaarspeler, Danny Smoke, het ingeval by die Afternoon Delight ateljee.
Luister na die onderhoud, ‘n voorsmakie van Dewald se nuwe treffer, “Laat die Lig Inkom”, asook ‘n akoestiese weergawe van “Jy is die Storm” hier: http://www.ofm.co.za/article/the-delightful-blog/228102/afternoon-delight-dewald-wasserfall-danny-smoke-