Dewald se nuutste album, “Jy is die Storm” het onlangs goue status behaal, nadat meer as 20 000 kopieë verkoop is.
Dewald Wasserfall
Dewald is ’n kranige, gesoute liedjieskrywer. ’n Perfeksionis. ’n Passievolle wêreldreisiger. ’n Aaklige gholf speler. ’n Draer van T-Hemde en oraaiterige kitaarspeler. Hy glo daarin om homself met uitstekende mense te omring. Dis ook belangrik om jouself met biltong te omring.