Dewald Wasserfall – 3 Album Versameling

R360.00 R300.00

Kry al 3 Dewald se albums teen ‘n R60 Afslag, en betaal slegs 1 keer posgeld en verpakking

Die versameling sluit in :

Vergeet wat jy weet van liefde (2012) – Wenner van Tempo en Ghoema toekennings vir beste nuweling

#Ek en Jy – (2014) – Wenner van SAMA (South African Music Awards) vir beste Kontemporêre album

Jy is die Storm (2016) – Wenner van Tempo vir beste pop album

SKU: DW004 Category: Tags: , , ,